Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/00 bl. 2
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2000
Ons Koninkryksbediening—2000
km 9/00 bl. 2

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir September: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? Oktober: Die Wagtoring en Ontwaak! Later in die maand sal Koninkryksnuus Nr. 36, “Die nuwe millennium—Wat hou die toekoms vir jou in?”, versprei word. November: Die verspreiding van Koninkryksnuus Nr. 36 sal voortgesit word. Gemeentes wat hulle gebied gedek het deur ’n eksemplaar van Koninkryksnuus Nr. 36 by huisbewoners in elke huis of woning te laat, kan die Vereis-brosjure of die Kennis-boek aanbied. As mense dit reeds het, kan die Skepping-boek gebruik word. Desember: Kennis wat tot die ewige lewe lei saam met die Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte.

◼ Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel is, moet die gemeentelike rekeninge op 1 September of so gou moontlik daarna ouditeer. Wanneer dit gedoen is, moet julle dit in die gemeente aankondig ná die volgende rekeningverslag gelees is.

◼ Die ouer manne word daaraan herinner om die instruksies op bladsye 21-3 in Die Wagtoring van 15 April 1991 deur te voer in verband met enige uitgesette of gedissosieerde persone wat dalk herstel wil word.

◼ Die Genootskap maak nie lektuurbestellings op vir individuele verkondigers nie. Die presiderende opsiener moet reël dat daar elke maand ’n aankondiging gedoen word voor die gemeente se maandelikse lektuuraanvraag aan die Genootskap gestuur word sodat almal wat persoonlike lektuuritems wil hê die lektuurkneg in kennis kan stel. Daar moet altyd genoeg lektuur vir die pioniers wees om in die veld te gebruik. Hou asseblief in gedagte watter publikasies spesiaal aangevraagde items is.

◼ Gemeentes moet Jehovah se Getuies se kalender vir 2001 saam met hulle lektuurbestelling vir September begin aanvra. Die kalenders sal beskikbaar wees in Afrikaans, Duits, Engels, Frans, Grieks, Italiaans, Portugees, Suid-Sotho, Xhosa en Zulu. Dit is ’n spesiaal aangevraagde item.

◼ Nuwe publikasies beskikbaar:

Watchtower Publications Index 1999—Engels

◼ Nuwe oudiokassette beskikbaar:

Singing Kingdom Songs (Nr. 1, Nr. 2; enkelkasset)—Tsonga

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel