Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/01 bl. 3
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—2001
Ons Koninkryksbediening—2001
km 1/01 bl. 3

Teokratiese nuus

◼ Gedurende Oktober is vyf Koninkryksale toegewy, wat die totaal vir die eerste twee maande van hierdie diensjaar op nege te staan bring.

In Swaziland is vier Koninkryksale toegewy. Met die hulp van die Streekboukomitee en ’n gesin van Suid-Afrika wat daarheen verhuis het, is drie sale, naamlik Guquka, Siteki en Sithobela, voltooi nadat dit baie jare lank halfpad gebou was. Die vierde een was ’n nuwe saal wat in Mambane gebou is.

Die Grange Westgate-saal in Pietermaritzburg is ook toegewy.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel