Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/01 bl. 2-3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2001
Ons Koninkryksbediening—2001
km 5/01 bl. 2-3

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Mei: Die Wagtoring en Ontwaak! Bied die Kennis-boek of Vereis-brosjure aan met die doel om tuisbybelstudies te begin. Junie: Wat vereis God van ons? of Kennis wat tot die ewige lewe lei. Spits julle daarop toe om tuisbybelstudies te begin. Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye kan gebruik word: Die Goddelike naam wat vir ewig sal bestaan, Die regering wat die Paradys gaan bring, Gee God werklik vir ons om?, Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, “Kyk, Ek maak alles nuut”, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Wanneer ’n geliefde sterf, Wat gebeur met ons wanneer ons sterf? en Wat is die doel van die lewe?—Hoe kan jy dit vind? Waar dit gepas is, kan die volgende brosjures aangebied word: Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik?, ’n Boek vir alle mense, Our Problems—Who Will Help Us Solve Them? en Will There Ever Be a World Without War?

◼ Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel is, moet die gemeente se rekeninge op 1 Junie of so gou moontlik daarna ouditeer. Wanneer dit gedoen is, moet julle dit in die gemeente aankondig ná die volgende rekeningverslag gelees is.

◼ LET WEL: Tensy anders aangedui, het die datums van die volgende streekbyeenkomste verander:

7-9 Desember:

Empangeni (Zulu)

14-16 Desember:

Lebowakgomo (Sepedi; gekanselleer)

21-23 Desember:

Gaborone (Engels, Tswana)

Siyabuswa (Sepedi; nuwe byeenkoms)

4-6 Januarie:

Port Elizabeth (Afrikaans/Engels)

◼ Nuwe publikasies beskikbaar:

Does Fate Rule Our Lives—Or Does God Hold Us Responsible? (vir Moslems) (Traktaat nr. 71)—Engels

Hellfire—Is It Part of Divine Justice? (vir Moslems) (Traktaat nr. 74)—Engels

The Greatest Name (vir Moslems) (Traktaat nr. 72)—Engels

Who Are Jehovah’s Witnesses? (vir Moslems) (Traktaat nr. 73)—Engels

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel