Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/03 bl. 7
  • Vraebus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vraebus
  • Ons Koninkryksbediening—2003
  • Soortgelyke materiaal
  • Telefoongetuieniswerk kan doeltreffend wees
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Suksesvolle telefoongetuieniswerk
    Ons Koninkryksbediening—2001
  • Telefoon-getuieniswerk—’n Manier om baie mense te bereik
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Vraebus
    Ons Koninkryksbediening—2000
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2003
km 5/03 bl. 7

Vraebus

◼ Moet ons, wanneer ons telefoongetuieniswerk doen, die bydraereëling verduidelik?

Wanneer ons van aangesig tot aangesig vir iemand getuig, kan ons verduidelik dat die wêreldwye Bybelonderrigtingswerk van Jehovah se Getuies uitsluitlik deur vrywillige bydraes ondersteun word en dat ons graag sulke bydraes aanvaar. Maar wanneer ons telefoongetuieniswerk doen, moet ons geen melding maak van bydraes of die bydraereëling nie, aangesien dit kan klink of ons geld oor die telefoon insamel. Die bediening van Jehovah se Getuies is in alle opsigte niekommersieel.—2 Kor. 2:17.

◼ Wat moet ons doen as iemand vir wie ons oor die telefoon getuig, vra dat Jehovah se Getuies hom nie weer skakel nie?

Ons moet die wense van die persoon respekteer. ’n Nota met die datum daarop sowel as die persoon se naam moet in die gebiedskoevert geplaas word sodat verkondigers nie daardie nommer in die toekoms sal skakel nie. Eenkeer per jaar moet die lys van mense wat versoek het dat ons hulle nie weer skakel nie, hersien word. Onder leiding van die diensopsiener kan ervare, taktvolle verkondigers met hierdie mense in aanraking kom om vas te stel of hulle steeds so voel.—Sien die Vraebus in Ons Koninkryksbediening vir September 1994.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel