Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/03 bl. 7
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—2003
Ons Koninkryksbediening—2003
km 5/03 bl. 7

Teokratiese nuus

◼ Gedurende Februarie en Maart is vier Koninkryksale toegewy. Ons verheug ons saam met die volgende gemeentes: Baziya en Mount Ayliff (Oos-Kaap), Winterveldt-Noord (Pretoria) en Kgotsong (Bothaville, Vrystaat). Mag elke gewillige hart en hand wat by Koninkryksaalbouwerk betrokke is, steeds Jehovah se seën geniet.

Ons is bly om aan te kondig dat altesaam 158 142 die “Ywerige Koninkryksverkondigers”-streekbyeenkomste vir 2002 bygewoon het, en 2 318 is gedoop. In vergelyking was die bywoningsyfer op Vrydag net 116 619. Ons wil alle verkondigers dus aanmoedig om nou reeds met hulle werkgewer te reël vir verlof sodat hulle elke dag van die byeenkoms kan bywoon. Hou in gedagte dat die internasionale byeenkoms vier dae sal wees en die streekbyeenkoms drie dae.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel