Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/07 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—2007
Ons Koninkryksbediening—2007
km 2/07 bl. 2

Teokratiese nuus

◼ Die volgende gemeentes was verheug oor die toewyding van hulle nuwe Koninkryksale: Mkhangazweni (naby Lusikisiki), Umlazi-Suid (naby Durban), Mhlaba Cross (naby Musina) en Leeufontein (naby Marble Hall). Mooi so, broers en susters, en ’n spesiale woord van dank aan die vrywilligers van die Streekboukomitees vir hulle liefdevolle hulp. Ons spoor Streekboukomitees aan om al die Koninkryksale te voltooi wat hulle vir die diensjaar beplan het, en ook die gemeentes om hulle ten volle te ondersteun.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel