Rooster vir die week van 16 Februarie
WEEK WAT BEGIN MET 16 FEBRUARIE
□ Gemeentelike Bybelstudie:
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Genesis 29-31
Nr. 1: Genesis 29:1-20
Nr. 2: Waarom ons moet ‘ophou om ons te kwel’ (Matt. 6:25)
Nr. 3: Gehoorsaamheid beskerm jou (lr-AF hfst. 7)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
15 min: “Doen alles ter wille van die goeie nuus.” Vraag-en-antwoord-bespreking.
15 min: Kan jy gedurende hierdie Gedenkmaalseisoen hulppionierdiens doen? Entoesiastiese toespraak deur die diensopsiener. Bespreek die vereistes vir hulppionierdiens. Vestig die aandag op die vreugdes en seëninge van die hulppionierdiens. Gee ’n oorsig van die plaaslike reëlings vir bykomende velddiensvergaderinge gedurende Maart, April en Mei. Voer ’n onderhoud met twee of drie verkondigers wat verlede jaar as hulppioniers gedien het. Watter aanpassings het hulle in hulle rooster gemaak? Watter seëninge het hulle ontvang? Moedig elke gesin aan om te bespreek hoe een of meer van die gesinslede gedurende die komende Gedenkmaalseisoen aan die hulppionierdiens kan deelneem.