Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/09 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2009
Ons Koninkryksbediening—2009
km 4/09 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir April en Mei: Die Wagtoring en Ontwaak! Junie: Wat leer die Bybel werklik? Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye: Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind?, Gee God werklik vir ons om?, Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik?, Jy kán God se vriend wees! en Jy kan vir ewig op die aarde lewe!

◼ Nege gemeentes was verheug oor die onlangse toewyding van hulle Koninkryksaal: Oshakati en Onamishu (Namibië); Gamalakhe en Bomela, naby Port Shepstone; Ndakeni, naby Kokstad; Motsethabong-Wes (Welkom); Mmotla, naby Mabopane; Dawn Park (Johannesburg) en Ekangala-Noordwes, naby Bronkhorstspruit.

◼ Drie-en-sewentig “Gerig deur God se gees”-streekbyeenkomste is in Suid-Afrika en sy buurlande gehou. Die gesamentlike bywoning was 173 363, en 2 494 is gedoop.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel