Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/09 bl. 4
  • Rooster vir die week van 4 Mei

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 4 Mei
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 4 MEI
Ons Koninkryksbediening—2009
km 4/09 bl. 4

Rooster vir die week van 4 Mei

WEEK WAT BEGIN MET 4 MEI

Lied 91

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 4, vensters op bl. 46-49

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Eksodus 23-26

Nr. 1: Eksodus 24:1-18

Nr. 2: Wat is regtig belangrik? (lr-AF hfst. 16)

Nr. 3: Hoe ware Christene vandag geïdentifiseer word (rs-AF bl. 157 ¶4–bl. 158 ¶2)

□ Diensvergadering:

Lied 83

5 min: Aankondigings.

15 min: Plaaslike behoeftes.

15 min: Die waarde daarvan om persoonlike belangstelling te toon. Gehoorbespreking wat gebaseer is op Matteus 8:2, 3 en Lukas 7:11-15. Waarom luister mense geredeliker na ons wanneer ons opregte persoonlike belangstelling toon? Hoe kan ons uitvind waarin die huisbewoner belangstel en waaroor hy bekommerd is? Hoe kan ons persoonlike belangstelling toon wanneer ons ’n bejaarde, ’n tiener, ’n universiteitstudent, ’n ouer of iemand wat siek of bedroef is, teëkom?

Lied 223

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel