Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/09 bl. 1
  • Rooster vir die week van 12 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 12 Oktober
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 12 OKTOBER
Ons Koninkryksbediening—2009
km 10/09 bl. 1

Rooster vir die week van 12 Oktober

WEEK WAT BEGIN MET 12 OKTOBER

Lied 110

□ Gemeentelike Bybelstudie:

lv-AF hfst. 11 ¶10-19

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 4-6

Nr. 1: Deuteronomium 4:15-28

Nr. 2: Dink aan Jehovah en sy Seun (lr-AF hfst. 37)

Nr. 3: Wanneer kan daar gesê word dat minder beter is? (Spr. 15:16)

□ Diensvergadering:

Lied 13

5 min: Aankondigings.

10 min: Tuisbybelstudies. Toespraak gebaseer op inligting uit die Georganiseer-boek, bladsy 98, paragraaf 2, tot bladsy 99, paragraaf 1. Nooi verkondigers om kortliks kommentaar te lewer oor die vreugde wat hulle ondervind het om iemand die waarheid te leer.

10 min: Die aanbod vir Oktober. Laat twee aanbiedings gedemonstreer word. In een van die demonstrasies moet ’n vraag geopper word wat tydens die herbesoek beantwoord kan word. In die ander moet gedemonstreer word hoe om ’n Bybelstudie tydens die eerste besoek aan te bied. ’n Kort gehoorbespreking kan ná elke demonstrasie gehou word wat die aandag vestig op wat daaruit geleer is.

10 min: “Is jy gereed vir informele getuieniswerk?” Vraag-en-antwoord-bespreking.

Lied 48

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel