Velddiensglanspunte
Ondanks ’n landwye posstaking gedurende Augustus, wat ’n onvolledige rapport tot gevolg gehad het, is ons baie bly dat die 2 963 verkondigers in Lesotho 4 847 Bybelstudies gehou het. Swaziland het ’n nuwe hoogtepunt van 238 gewone pioniers gehad. Die broers in Namibië het ook baie hard gewerk, en die 1 630 verkondigers het 2 764 Bybelstudies gehou.