Rooster vir die week van 5 April
WEEK WAT BEGIN MET 5 APRIL
Lied 2 (212)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 2 ¶15-20, venster op bl. 23
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Samuel 16-18
Nr. 1: 1 Samuel 18:1-16
Nr. 2: Wat moet ons in ag neem wanneer ons Kerstradisies ondersoek? (rs bl. 401 ¶4–bl. 402 ¶2)
Nr. 3: Waarom moet ons die weg van gasvryheid volg? (Rom. 12:13)
□ Diensvergadering:
Lied 124 (67)
5 min: Aankondigings.
10 min: As die huisbewoner sê: ‘Ek glo nie aan God nie.’ Gehoorbespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsye 165 tot 166.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Doen herbesoeke by belangstellendes wat die Gedenkmaal bygewoon het. Toespraak. Meld die Gedenkmaalopkoms en vertel ondervindinge in verband daarmee. Spoor almal aan om herbesoeke te doen by belangstellendes wat die Gedenkmaal bygewoon het, met die doel om ’n Bybelstudie te begin. Hulle moet die belangstellendes ook na die komende spesiale toespraak nooi. Sluit ’n demonstrasie in wat toon hoe dit gedoen kan word.
Lied 79 (66)