Rooster vir die week van 13 September
WEEK WAT BEGIN MET 13 SEPTEMBER
Lied 63 (38)
□ Gemeentelike Bybelstudie:
cf hfst. 10 ¶11-17
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 2 Konings 16-18
Nr. 1: 2 Konings 17:1-11
Nr. 2: Is Jehovah in die “Ou Testament” dieselfde as Jesus Christus in die “Nuwe Testament”? (rs bl. 218 ¶4-7)
Nr. 3: Vereis die Bybel dat ons blindelings in God moet glo?
□ Diensvergadering:
Lied 47 (6)
5 min: Aankondigings.
10 min: Die voorreg om ’n bedienaar van die goeie nuus te wees. Entoesiastiese toespraak gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 77 tot bladsy 78, paragraaf 2.
20 min: “The Bible—Its Power in Your Life.” Vrae en antwoorde.
Lied 114 (180)