Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/10 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2010
Ons Koninkryksbediening—2010
km 9/10 bl. 4

Velddiensglanspunte

Al die lande onder die Suid-Afrikaanse takkantoor het gedurende April goed gedoen, met baie wat as hulppioniers gedien het. Welgedaan, broers en susters! Lesotho het ’n nuwe hoogtepunt van 3 624 verkondigers gerapporteer wat 6 130 Bybelstudies gehou het. In Namibië was die nuwe opkomshoogtepunt vir die Gedenkmaal 6 113. Suid-Afrika het twee nuwe hoogtepunte gerapporteer: 114 231 Bybelstudies en 214 828 wat die Gedenkmaal bygewoon het.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel