Velddiensglanspunte
Ons is bly om julle van ’n paar glanspunte in die diensrapport vir Mei te vertel. Botswana het ’n nuwe hoogtepunt van 1 923 verkondigers bereik. In Lesotho het 3 616 verkondigers 6 703 Bybelstudies gerapporteer. Suid-Afrika het goed gedoen in die dissipelmaakwerk: die 87 856 verkondigers, wat 8 146 gewone pioniers insluit, het 491 015 herbesoeke en 119 437 Bybelstudies gerapporteer.