Velddiensglanspunte
Botswana het ’n uitstekende rapport vir Junie gehad: 1 917 verkondigers het 12 124 herbesoeke gedoen en 3 211 Bybelstudies gehou. Botswana het ook ’n nuwe hoogtepunt van 138 gewone pioniers gehad. In Suid-Afrika het 87 165 verkondigers gemiddeld meer as 11 uur aan die veldbediening bestee en ’n uitmuntende 118 376 Bybelstudies gehou.