Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/11 bl. 8
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2011
Ons Koninkryksbediening—2011
km 1/11 bl. 8

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Januarie: Wat leer die Bybel werklik? Februarie: Die geheim van gesinsgeluk. Maart: Wat leer die Bybel werklik? April: Wat leer die Bybel werklik?

◼ Vanaf Februarie sal die kringopsieners die nuwe openbare toespraak hou met die tema “Watter uitwerking het die waarheid op jou lewe?”

◼ Ons spesiale Tydskrifdag sal op 16 April 2011 val. Ons spoor almal aan om nou al te begin beplan sodat hulle ’n volle aandeel daaraan kan hê.

◼ Diensopsieners van gemeentes wat aan die ontoegekendegebied-kampanje vir 2011 deelneem, moet asseblief seker maak dat al die reëlings vir hierdie kampanje getref is.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel