Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/12 bl. 1
  • Rooster vir die week van 9 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 9 Januarie
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 9 JANUARIE
Ons Koninkryksbediening—2012
km 1/12 bl. 1

Rooster vir die week van 9 Januarie

WEEK WAT BEGIN MET 9 JANUARIE

Lied 53 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 15 ¶8-12, venster op bl. 118 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Jesaja 29-33 (10 min.)

Nr. 1: Jesaja 30:15-26 (4 min. of minder)

Nr. 2: Is mense gemaak om net ’n paar jaar te lewe en dan te sterf?—rs bl. 269 ¶5–bl. 270 ¶2 (5 min.)

Nr. 3: Hoe kan onvolmaakte mense Jehovah se naam heilig?—Matt. 6:9 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 61

5 min: Aankondigings.

10 min: Preek vir dié wat ’n ander taal praat. Toespraak gebaseer op bladsy 2 van die boekie Good News for People of All Nations. Reël ’n demonstrasie wat toon hoe die boekie gebruik kan word.

10 min: Bewyse van die Bybel se inspirasie. Bespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsy 76, paragraaf 5, tot bladsy 81, paragraaf 1.

10 min: “Rig Jou Houe Op Verstandige Wyse.” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 2 bespreek word, moet ’n kort onderhoud met die diensopsiener gevoer word oor waar mense gedurende verskillende tye van die dag en dae van die week in die plaaslike gebied gevind kan word.

Lied 115 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel