Rooster vir die week van 2 April
WEEK WAT BEGIN MET 2 APRIL
Lied 8 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 18 ¶19-24 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Jeremia 17-21 (10 min.)
Nr. 1: Jeremia 21:1-10 (4 min. of minder)
Nr. 2: Wat is bewys deur die manier waarop Satan regeer? (5 min.)
Nr. 3: Hoe kan ’n egpaar hulle huwelik verbeter?—rs bl. 206 ¶1-4 (5 min.)
□ Diensvergadering:
10 min: Aankondigings. Gebruik die voorgestelde aanbieding op hierdie bladsy om te demonstreer hoe ’n studie op die eerste Saterdag in April begin kan word.
15 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Idees om die tydskrifte in April aan te bied. Bespreking. Gebruik een of twee minute om die aandag te vestig op ’n paar artikels wat dalk in julle gebied byval sal vind. Nooi die gehoor dan om ’n gedagteprikkelende vraag oor die voorbladreeks van Die Wagtoring voor te stel, en vra daarna voorstelle oor watter teks gelees kan word. Doen dieselfde met die voorbladreeks van die Ontwaak! en, as daar genoeg tyd is, met nog ’n artikel in enige van die twee tydskrifte. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.
Lied 99 en gebed