Rooster vir die week van 4 Junie
WEEK WAT BEGIN MET 4 JUNIE
Lied 103 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 21 ¶14-22 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Jeremia 51-52 (10 min.)
Nr. 1: Jeremia 52:17-27 (4 min. of minder)
Nr. 2: Is dit gepas om gebede tot Maria as voorspraak te rig?—rs bl. 290 ¶3–bl. 291 ¶1 (5 min.)
Nr. 3: Hoe kan mense tot “die skuilplek” van Jehovah toegang verkry?—Ps. 91:1, 2, 9 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Hoe om die hart te bereik—Deel 2. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 261, paragraaf 2, tot die einde van bladsy 262.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Idees om die tydskrifte in Junie aan te bied. Bespreking. Gebruik een of twee minute om die aandag te vestig op ’n paar artikels wat moontlik in julle gebied byval sal vind. Nooi die gehoor dan om ’n gedagteprikkelende vraag oor die voorbladreeks van Die Wagtoring voor te stel, en vra daarna voorstelle oor watter teks gelees kan word. Doen dieselfde met die voorbladreeks van die Ontwaak! en, as daar genoeg tyd is, met nog ’n artikel in een van die twee tydskrifte. Demonstreer hoe elke nommer aangebied kan word.
Lied 61 en gebed