Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/12 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2012
Ons Koninkryksbediening—2012
km 5/12 bl. 4

Velddiensglanspunte

Die rapport vir Desember toon dat verkondigers hulle kragtig in die bediening ingespan het, selfs gedurende hierdie vakansietyd. In Suid-Afrika was daar ’n nuwe hoogtepunt van 9 303 gewone pioniers. Baie het die spesiale vergadering wat op 18 Desember by Soccer City gehou is, as ’n hoogtepunt beskou. Hulle praat nog steeds oor die onvergeetlike ondervinding om met 78 300 broers en susters om te gaan en saam met hulle te sing. Die gedrag van dié wat daar was, het ’n ontsaglike getuienis gegee vir die stadionpersoneel en ander waarmee hulle in aanraking gekom het.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel