Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/12 bl. 1
  • Rooster vir die week van 11 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 11 Junie
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 11 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2012
km 6/12 bl. 1

Rooster vir die week van 11 Junie

WEEK WAT BEGIN MET 11 JUNIE

Lied 123 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 22 ¶1-6 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Klaagliedere 1-2 (10 min.)

Nr. 1: Klaagliedere 2:11-19 (4 min. of minder)

Nr. 2: Hoe “verderf” die mens die aarde?—Op. 11:18 (5 min.)

Nr. 3: Was Maria besonder geëerd in die eerste-eeuse Christengemeente?—rs bl. 291 ¶3–bl. 292 ¶3 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 134

5 min: Aankondigings.

10 min: Wat het ons uitgerig? Bespreking deur die sekretaris. Gee ’n oorsig van wat gedurende die Gedenkmaalseisoen uitgerig is, en prys die gemeente vir hulle bedrywighede. Nooi gehoor om ondervindinge te vertel wat hulle gehad het terwyl hulle Gedenkmaaluitnodigings versprei het, herbesoeke gedoen het by nuwelinge wat die Gedenkmaal bygewoon het, en as hulppioniers gedien het.

20 min: “Twaalf redes om die predikingswerk te doen.” Bespreking.

Lied 47 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel