Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/12 bl. 1
  • Rooster vir die week van 9 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 9 Julie
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 9 JULIE
Ons Koninkryksbediening—2012
km 7/12 bl. 1

Rooster vir die week van 9 Julie

WEEK WAT BEGIN MET 9 JULIE

Lied 78 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

bt hfst. 23 ¶9-15, vensters op bl. 184, 186 (25 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Esegiël 11-14 (10 min.)

Nr. 1: Esegiël 11:14-25 (4 min. of minder)

Nr. 2: Wat beteken Johannes 6:53-57?—rs bl. 295 ¶3-4 (5 min.)

Nr. 3: Wat is sagmoedigheid, en hoe kan dit ons help om positief te wees?—Sef. 2:3 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 96

5 min: Aankondigings.

15 min: Doen doeltreffende herbesoeke. Bespreking gebaseer op die volgende vrae: (1) Waarom is dit goed om ’n doelwit te hê elke keer wanneer ons teruggaan? (2) Hoe lank moet ons tydens die eerste paar besoeke bly? (3) Hoe kan ons ons aan die persoon voorstel wanneer ons teruggaan? (4) Wat kan ons sê as die persoon sê dat hy nie belangstel nie? (5) Wanneer ons iemand besoek wat ’n traktaat, ’n brosjure of tydskrifte geneem het, wanneer en hoe kan ons die Leer Bybel-boek begin gebruik? (6) Hoe kan ons iemand se belangstelling kweek as ons sukkel om hom weer tuis te vind? (7) Hoe kan ons minder ervare verkondigers oplei terwyl ons herbesoeke doen?

15 min: “Wat is jou ‘rede tot vreugde’?” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 4 bespreek word, moet almal aangemoedig word om hulle velddiens elke maand te rapporteer. Hersien gepaste punte uit die Georganiseer-boek, bladsye 88-90.

Lied 9 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel