Rooster vir die week van 16 Julie
WEEK WAT BEGIN MET 16 JULIE
Lied 101 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 23 ¶16-19, venster op bl. 188 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Esegiël 15-17 (10 min.)
Nr. 1: Esegiël 16:14-27 (4 min. of minder)
Nr. 2: Wat is die waarheid waarna Jesus in Johannes 18:37 verwys het? (5 min.)
Nr. 3: Het Jesus die viering van die mis ingestel?—rs bl. 296 ¶1–bl. 297 ¶5 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
5 min: “Twee muntstukkies van min waarde.” Toespraak.
25 min: “Ons Streekbyeenkomste—Kragtige getuienis vir die waarheid.” Vrae en antwoorde. Bespreek gepaste “Herinneringe vir die streekbyeenkoms vir 2012”. Wanneer paragraaf 9 bespreek word, moet die diensopsiener genooi word om die plaaslike reëlings vir die verspreiding van die uitnodigings uiteen te sit.
Lied 120 en gebed