Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/13 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2013
Ons Koninkryksbediening—2013
km 2/13 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Februarie: Bied een van die volgende brosjures met 32 bladsye aan: Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?, Jy kán God se vriend wees! en Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind? Wanneer jy herbesoeke doen, moet jy ’n Bybelstudie probeer begin in die Leer Bybel-boek, of as dit meer gepas is in die brosjure Luister na God en lewe vir ewig. Maart en April: Die Wagtoring en Ontwaak! Wanneer jy herbesoeke doen, moet jy die Leer Bybel-boek aanbied, of as dit meer gepas is die brosjure Luister na God en lewe vir ewig, en ’n Bybelstudie probeer begin. Mei: Bied die traktaat Die waarheid—Wil jy dit graag vind? aan, of enige ander traktaat wat die gemeente in voorraad het. Waar belangstelling getoon word, moet ’n Bybelstudie gedemonstreer word in die Leer Bybel-boek of die brosjure Luister na God en lewe vir ewig.

◼ Die tema van die spesiale openbare toespraak vir die 2013-Gedenkmaalseisoen is: “Is die dood die einde van alles?”

◼ ’n Nuwe skets vir die Gedenkmaaltoespraak is opgestel en moet van 2013 af deur al die Gedenkmaalsprekers gebruik word. Die tema is “Waardeer wat Christus vir jou gedoen het!”

◼ Die ontoegekendegebied-kampanje vir 2012 was ’n groot sukses. In ons takkantoor se gebied het 433 gemeentes en 7 987 verkondigers hierdie reëling ondersteun. Hulle het 8 829 boeke, 32 682 brosjures en 82 795 tydskrifte by belangstellendes gelaat, wat daartoe gelei het dat 5 062 herbesoeke gedoen is en 778 Bybelstudies gehou is. Ons sien nou met groot afwagting uit na die ontoegekendegebied-kampanje vir 2013.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel