Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/13 bl. 4
  • Rooster vir die week van 25 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 25 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 25 MAART
Ons Koninkryksbediening—2013
km 3/13 bl. 4

Rooster vir die week van 25 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 25 MAART

Lied 76 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 7 ¶1-6 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Lukas 4-6 (10 min.)

Nr. 1: Lukas 4:22-39 (4 min. of minder)

Nr. 2: Waar kom die verskillende rasse vandaan?—rs bl. 338 ¶2–bl. 339 ¶3 (5 min.)

Nr. 3: Watter bewyse is daar dat Jesus opgewek is?—1 Kor. 15:3-7 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 111

5 min: Begin op die eerste Saterdag ’n Bybelstudie. Gebruik die voorgestelde aanbieding op bladsy 8 om te demonstreer hoe ’n studie op die eerste Saterdag in April begin kan word. Spoor almal aan om ’n aandeel te hê.

25 min: “Hoe om die brosjure Goeie nuus wat van God kom! te gebruik” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 6 bespreek word, moet twee demonstrasies gehou word.

Lied 97 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel