Velddiensglanspunte
In Suid-Afrika het 87 128 verkondigers velddiensrapporte vir November 2012 ingedien. Hulle het 119 165 Bybelstudies gehou en 1 543 441 uur in die bediening deurgebring. In Namibië het 1 941 verkondigers 4 160 Bybelstudies gehou, wat toon dat daar goeie potensiaal vir vermeerdering in hierdie produktiewe gebied is. Dankie dat julle elke maand julle velddiens betyds rapporteer; dit dra by tot ’n goeie verslag.—Spr. 25:25.