Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/13 bl. 1
  • Rooster vir die week van 10 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 10 Junie
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 10 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2013
km 6/13 bl. 1

Rooster vir die week van 10 Junie

WEEK WAT BEGIN MET 10 JUNIE

Lied 114 en gebed

□ Gemeentelike Bybelstudie:

jr hfst. 10 ¶14-19 (30 min.)

□ Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Handelinge 1-4 (10 min.)

Nr. 1: Handelinge 1:15–2:4 (4 min. of minder)

Nr. 2: Watter toekomstige seëninge sal geniet word as gevolg van die losprys?—rs bl. 277 ¶2–bl. 278 ¶2 (5 min.)

Nr. 3: Waarom kan die denke van baie mense met giftige lug vergelyk word?—Ef. 2:1, 2 (5 min.)

□ Diensvergadering:

Lied 85

10 min: Die belangrikheid van goeie visuele kontak. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 124, paragraaf 1, tot bladsy 125, paragraaf 4. Reël ’n kort demonstrasie waarin ’n verkondiger nie behoorlik oogkontak behou terwyl hy ’n getuienis lewer nie. Herhaal dan die demonstrasie, maar hierdie keer behou hy goeie oogkontak.

10 min: Wat het ons uitgerig? Bespreking deur die sekretaris. Gee ’n oorsig van wat gedurende die Gedenkmaalseisoen uitgerig is, en prys die gemeente vir wat hulle gedoen het. Nooi die gehoor om aanmoedigende ondervindinge te vertel wat hulle gehad het terwyl hulle Gedenkmaaluitnodigings versprei het of as hulppioniers gedien het.

10 min: “Is jy bereid om aan te pas?” Vrae en antwoorde.

Lied 74 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel