Rooster vir die week van 10 Februarie
WEEK WAT BEGIN MET 10 FEBRUARIE
Lied 57 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 2 ¶21-24, venster op bl. 24 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Genesis 25-28 (10 min.)
Nr. 1: Genesis 25:19-34 (4 min. of minder)
Nr. 2: Diegene wat opgewek word om saam met Christus te regeer, sal soos hy wees—rs bl. 322 ¶1-5 (5 min.)
Nr. 3: Die afskuwelike ding—Jehovah se beskouing van afgodediens en ongehoorsaamheid—it-1-E bl. 17, “Abhorrent Thing”; of eie navorsing (5 min.)
Diensvergadering:
15 min: Wat leer ons? Bespreking. Reël dat Johannes 4:6-26 gelees word. Bespreek hoe hierdie verslag ons in ons bediening kan help.
15 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Maak aantekeninge van die belangstelling.” Bespreking. Wanneer elke punt onder “Hoe om dit te doen” bespreek word, moet die gehoor genooi word om kommentaar te lewer oor waarom die wenke nuttig is.
Lied 98 en gebed