Velddiensglanspunte
In Julie het die verkondigers in ons takkantoor se gebied baie in die veldbediening verrig. Suid-Afrika het 138 578 Bybelstudies en 9 676 gewone pioniers gerapporteer. Botswana het 18 249 herbesoeke en 4 598 Bybelstudies gerapporteer. Lesotho het 24 232 herbesoeke en 7 010 Bybelstudies gerapporteer, Namibië het 1 829 verkondigers gerapporteer, St. Helena het 93 Bybelstudies gerapporteer en Swaziland het 2 670 verkondigers gerapporteer.