Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/14 bl. 1
  • Rooster vir die week van 11 Augustus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 11 Augustus
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 11 AUGUSTUS
Ons Koninkryksbediening—2014
km 8/14 bl. 1

Rooster vir die week van 11 Augustus

WEEK WAT BEGIN MET 11 AUGUSTUS

Lied 71 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 11 ¶9-16 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Numeri 7-9 (10 min.)

Nr. 1: Numeri 9:9-23 (4 min. of minder)

Nr. 2: Eenmaal gered, beteken nie altyd gered nie—rs bl. 345 ¶4-7 (5 min.)

Nr. 3: Agan—Om God te beroof, het rampspoedige gevolge—it-1-E bl. 41, “Achan”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 107

5 min: “1914-2014: Honderd jaar van Koninkryksheerskappy!” Bespreking. Laat die paragraaf boaan hierdie bladsy gelees word. Diensvergaderingdele sal hierdie maand die aandag op die Koninkryk vestig. Bespreek plaaslike reëlings vir velddiens.

10 min: “Gebruik die nuwe Webwerf-traktaat.” Bespreek die inhoud van die traktaat. Reël ’n demonstrasie waarin ’n verkondiger die traktaat aanbied en dan sy elektroniese toestel gebruik om die persoon jw.org/af te wys.

15 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Praat met vertroue oor die Koninkryk.” Bespreking. Reël dat twee verkondigers die volgende scenario demonstreer: ’n Verkondiger staan in ’n winkel in die tou. Iemand langs hom kyk na ’n koerant en sê: “Hierdie wêreld is in ’n toestand! Almal dink dat hulle die antwoorde het, maar dinge raak net al hoe erger.” Die verkondiger sê vir homself: ‘Ek moet iets sê. Ek moet met hom oor die Koninkryk praat!’ Die verkondiger sê: “Ek weet—nog slegte nuus. Maar kan ek vir jou hierdie traktaat gee? Die webwerf waarna dit verwys, het my werklik gehelp om die antwoorde op baie van die belangrikste vrae in die lewe te vind.” Die verkondiger beklemtoon een gedagte in die traktaat, en die persoon toon belangstelling.

Lied 92 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel