Rooster vir die week van 1 Desember
WEEK WAT BEGIN MET 1 DESEMBER
Lied 48 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 16 ¶18-22, venster op bl. 167 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 32-34 (10 min.)
Nr. 1: Deuteronomium 32:22-35 (4 min. of minder)
Nr. 2: Nie die siel of die gees hou ná die dood aan lewe nie—rs bl. 376 ¶4–bl. 378 ¶5 (5 min.)
Nr. 3: Egbreuk—Om egbreuk te pleeg, is om teen God te sondig—it-1-E bl. 53 ¶4–bl. 54 ¶1, “Adultery”; of eie navorsing (5 min.)
Diensvergadering:
10 min: Bied die tydskrifte gedurende Desember aan. Bespreking. Demonstreer die drie voorgestelde aanbiedings op hierdie bladsy. Nooi die gehoor ná elke aanbieding om kommentaar te lewer oor waarom die spesifieke onderwerp moontlik by party in die gebied byval sal vind.
10 min: Onderhoud met die diensopsiener. Wat behels jou toewysing? Wat probeer jy bereik wanneer jy ’n velddiensgroep besoek? Hoe kan diegene in die groep die meeste by jou besoek baat vind? Hoe help jy ’n verkondiger wat hulp vra, om in ’n sekere aspek van die bediening te verbeter?
10 min: Hoe het ons gevaar? Bespreking. Nooi verkondigers om kommentaar te lewer oor hoe hulle daarby baat gevind het om punte in die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Toon persoonlike belangstelling” toe te pas. Vra die gehoor om goeie ondervindinge te vertel.
Lied 119 en gebed