Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/15 bl. 1
  • Rooster vir die week van 9 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 9 Februarie
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 9 FEBRUARIE
Ons Koninkryksbediening—2015
km 2/15 bl. 1

Rooster vir die week van 9 Februarie

WEEK WAT BEGIN MET 9 FEBRUARIE

Lied 9 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 20 ¶1-7 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Rigters 11-14 (8 min.)

Nr. 1: Rigters 13:15-25 (3 min. of minder)

Nr. 2: Annas—Tema: Haatlike teenstand teen die waarheid is vergeefs—it-1-E bl. 112-113, “Annas”; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Is die Bybel wetenskaplik akkuraat?—igw bl. 7 ¶1-3 (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: Wees “ywerig vir goeie werke”!—Titus 2:14.

Lied 54

15 min: “Waarom moet ons ‘ywerig vir goeie werke’ wees?” Bespreking. Sluit kommentare in oor Die Wagtoring van 1 Junie 2002, bladsy 23, paragraaf 17-19.

15 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Hoe om oor ’n interkom te getuig.” Bespreking. Sluit die ondervindinge in waarna daar verwys word en nooi verkondigers om enige plaaslike ondervindinge te vertel van gevalle waar huisbewoners gunstig gereageer het toe daar vir hulle oor ’n interkom getuig is. Reël ’n kort demonstrasie wat toon hoe om die wenke toe te pas.

Lied 33 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel