Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/15 bl. 8
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 3/15 bl. 8

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir April: Die Wagtoring en Ontwaak! Mei en Junie: Wat leer die Bybel werklik? of Die waarheid—Wil jy dit graag vind? 

◼ Die Gedenkmaal sal op Vrydag 3 April 2015 gehou word. As julle gemeente gewoonlik op ’n Vrydag ’n vergadering het, moet dit na ’n ander dag van die week verskuif word, as die Koninkryksaal beskikbaar is. As die Diensvergadering gekanselleer moet word, kan die koördineerder van die liggaam van ouer manne die rooster aanpas sodat dele wat veral op julle gemeente van toepassing is, gedurende die maand bespreek word.

◼ Ons is bly om aan te kondig dat vyf nuwe Koninkryksale toegewy is. Oos-Kaap: Sweet Valley. Gauteng: Honeydew, Woodhill. Limpopo: Makhuva. Swaziland: Timbutini.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel