Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/15 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 5/15 bl. 4

Velddiensglanspunte

Gedurende November 2014 is baie goeie werk gedoen in die ses lande onder die toesig van die Suid-Afrikaanse takkantoor. Hoewel ons nie ’n nuwe hoogtepunt bereik het nie, is ons bly om aan te kondig dat altesaam 102 678 verkondigers aan die predikingswerk in hierdie ses lande deelgeneem het. Altesaam 154 190 Bybelstudies is gerapporteer. Daar is groot potensiaal vir verdere groei soos ons kan sien in die bywoningsyfers vir ons 2014-streekbyeenkomste wat in ons takkantoor se gebied gehou is: 207 508 het die 53 streekbyeenkomste bygewoon, en 2 583 nuwe dissipels is gedoop. Mag ons almal aanhou om Jehovah te dank, want hy is goed.—Psalm 106:1.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel