Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/15 bl. 1
  • Rooster vir die week van 8 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 8 Junie
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 8 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—2015
km 6/15 bl. 1

Rooster vir die week van 8 Junie

WEEK WAT BEGIN MET 8 JUNIE

Lied 6 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 25 ¶17-21, venster op bl. 259 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 2 Samuel 19-21 (8 min.)

Nr. 1: 2 Samuel 19:24-37 (3 min. of minder)

Nr. 2: Hoe kan jy geluk vind?—igw bl. 22 ¶1-3 (5 min.)

Nr. 3: Kajafas—Tema: Bloedskuldige teenstanders van die waarheid sal nooit die oorhand kry nie—​it-1-E bl. 385-386, “Caiaphas”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: “Dink aan die dae van die ou tyd.”—Deut. 32:7.

Lied 90

10 min: “Dink aan die dae van die ou tyd.” Toespraak gebaseer op die tema vir die maand. Lees en bespreek Deuteronomium 4:9 en 32:7 sowel as Psalm 71:15-18. Verduidelik hoe hedendaagse evangeliedienaars daarby kan baat vind om te dink aan mense en gebeure in ons teokratiese geskiedenis. Spoor die verkondigers aan om artikels in die reeks “Uit ons argief” in Die Wagtoring nou en dan tydens hulle aand vir Gesinsaanbidding te bespreek. Gee ’n oorsig van party van die Diensvergaderingdele vir die maand en bespreek hoe dit verband hou met die tema vir die maand.

20 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Gebruik die brosjure Goeie nuus wat van God kom! om ’n Bybelstudie by die deur te begin.” Bespreking deur die diensopsiener. Hersien syfers in die gemeente se velddiensrapport wat toon dat die gemeente heel moontlik meer Bybelstudies kan begin. Laat ’n ervare verkondiger die aanbieding in die venster gebruik om te demonstreer hoe ’n Bybelstudie by die deur begin kan word. Spoor almal aan om ’n Bybelstudie by die deur te begin.

Lied 29 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel