Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Februarie bl. 2
  • 1-⁠7 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 1-⁠7 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Februarie bl. 2

1-7 Februarie

NEHEMIA 1-4

  • Lied 126 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Nehemia was lief vir ware aanbidding”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Nehemia.]

    • Ne 1:11–2:3​—Nehemia het vreugde geput uit die bevordering van ware aanbidding (w06 2/1 9 ¶7)

    • Ne 4:14​—Nehemia het teenstand teen ware aanbidding die hoof gebied deur op Jehovah te fokus (w06 2/1 10 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ne 1:1; 2:1​—Hoe weet ons dat “die twintigste jaar” wat in Nehemia 1:1 en 2:1 gemeld word, van dieselfde beginpunt af getel word? (it-2-E 899-900)

    • Ne 4:17, 18​—Hoe kon ’n man die herbouwerk met net een hand doen? (w06 2/1 9 ¶1)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: Ne 3:1-14 (4 min. of minder)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel elke video van die voorgestelde aanbiedings, en bespreek dan die belangrikste lesse. Beklemtoon hoe die verkondiger die grondslag vir ’n herbesoek gelê het. Spoor verkondigers aan om hulle eie aanbieding voor te berei.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 103

  • Beplan nou om in Maart of April hulppionierdiens te doen: (15 min.) Bespreking. Bespreek toepaslike punte uit die artikel “Vergroot jou vreugde gedurende hierdie Gedenkmaalseisoen!” (km 2/14 2). Beklemtoon hoe belangrik dit is om vooruit te beplan (Spr 21:5). Voer ’n onderhoud met twee verkondigers wat in die verlede hulppionierdiens gedoen het. Watter struikelblokke moes hulle oorkom? Watter vreugdes het hulle ervaar?

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 8 ¶1-16 (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 135 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel