Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Maart bl. 2
  • 7-13 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 7-13 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Maart bl. 2

7-13 Maart

ESTER 6-10

  • Lied 131 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ester het onselfsugtig ten behoewe van Jehovah en sy volk opgetree”: (10 min.)

    • Est 8:3, 4—Al was Ester veilig, het sy haar lewe vir ander gewaag (ia 143 ¶24-25)

    • Est 8:5—Ester het Ahasveros taktvol behandel (w06 3/1 11 ¶8)

    • Est 8:17—Baie mense het Joodse proseliete geword (w06 3/1 11 ¶3)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Est 8:1, 2—Hoe is Jakob se sterfbedprofesie oor Benjamin wat ‘in die aand buit sal verdeel’, vervul? (ia 142, venster)

    • Est 9:10, 15, 16—Waarom het die Jode nie die buit geplunder nie, hoewel die verordening dit gemagtig het? (w06 3/1 11 ¶4)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybellees: Est 8:1-9 (4 min. of minder)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking. Speel die video van die voorgestelde aanbieding en bespreek waarom dit doeltreffend is. Bespreek dan die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Berei jou eie tydskrifaanbieding voor”.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 118

  • “Verwelkom ons gaste”: (15 min.) Bespreking. Nooi verkondigers om ondervindinge te vertel oor die goeie resultate wat hulle gehad het omdat hulle by ’n vorige Gedenkmaal mense verwelkom het. Hou ’n demonstrasie van ’n treffende ondervinding.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 10 ¶12-21, en hersiening van hoofstuk (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 147 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel