SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESTER 6-10
Ester het onselfsugtig ten behoewe van Jehovah en sy volk opgetree
Ester het moedig en onselfsugtig opgekom vir Jehovah en sy volk
Ester en Mordegai was veilig. Maar ruiters was op pad na elke uithoek van die ryk met Haman se opdrag om al die Jode dood te maak
Ester het weer haar lewe gewaag deur sonder ’n amptelike uitnodiging voor die koning te verskyn. Sy het oor haar volk gehuil en die koning gevra om die verskriklike verordening te herroep
Wette wat in die naam van die koning uitgevaardig is, kon nie herroep word nie. Die koning het Ester en Mordegai dus die gesag gegee om ’n nuwe wet uit te vaardig
Jehovah het sy volk ’n groot oorwinning gegee
’n Tweede proklamasie is uitgestuur waarin die Jode die reg gegee is om hulle te verdedig
Ruiters het hulle na elke deel van die ryk gehaas, en die Jode het hulle voorberei om te veg
Baie mense het die duidelike bewyse van God se guns gesien en Joodse proseliete geword