Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Maart bl. 5
  • 21-27 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 21-27 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Maart bl. 5

21-27 Maart

JOB 6-10

  • Lied 68 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die getroue Job gee uiting aan sy benoudheid”: (10 min.)

    • Job 6:1-3, 9, 10, 26; 7:11, 16—Wat mense in hulle benoudheid sê, is moontlik nie ’n ware weerspieëling van wat werklik in hulle hart is nie (w13 8/15 19 ¶7; w13 5/15 22 ¶13)

    • Job 9:20-22—Job het verkeerdelik tot die gevolgtrekking gekom dat God nie omgee of hy aan Hom getrou bly of nie (w15 7/1 12 ¶2)

    • Job 10:12—Selfs toe Job swaar beproef is, het hy positiewe dinge oor Jehovah gesê (w09 4/15 7 ¶18; w09 4/15 10 ¶13)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Job 6:14—Hoe het Job die belangrikheid van lojale liefde beklemtoon? (w10 11/15 32 ¶20)

    • Job 7:9, 10; 10:21—As Job die hoop gehad het dat hy ’n opstanding sal ontvang, waarom het hy dan die woorde in hierdie verse gesê? (w06 3/15 14 ¶11)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: Job 9:1-21 (4 min. of minder)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: wp16.2 16—Meld die bydraereëling. (2 min. of minder)

  • Herbesoek: wp16.2 16—Lê die grondslag vir die volgende besoek. (4 min. of minder)

  • Bybelstudie: Les 2 ¶6-8 van fg (6 min. of minder)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 114

  • Lê insig aan die dag wanneer jy ander vertroos: (15 min.) Bespreking. Speel die video waarna ouer manne by ’n onlangse Koninkryksbedieningskool gekyk het. Vra die gehoor hoe die manier waarop die twee broers ’n bedroefde persoon aangemoedig het vir ons ’n goeie voorbeeld stel.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst.11 ¶12-20, en hersiening van hoofstuk (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 27 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel