Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Junie bl. 5
  • 20-26 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 20-26 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Junie bl. 5

20-26 Junie

PSALM 45-51

  • Lied 67 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah sal nie ’n gebroke hart verag nie”: (10 min.)

    • Ps 51:1-4—Dawid was opreg jammer dat hy teen Jehovah gesondig het (w93 3/15 10-11 ¶9-13)

    • Ps 51:7-9—Dawid het Jehovah se vergifnis nodig gehad om sy vreugde te herwin (w93 3/15 12-13 ¶18-20)

    • Ps 51:10-17—Dawid het geweet dat Jehovah ’n persoon sal vergewe as hy opreg berouvol is (w15 6/15 15 ¶6; w93 3/15 14-16 ¶4-16)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 45:4—Wat is die belangrikste waarheid wat verdedig moet word? (w14 2/15 5 ¶11)

    • Ps 48:12, 13—Wat is ons volgens hierdie verse verplig om te doen? (w15 7/15 6 ¶13)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 49:10–50:6

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) g16.3 10-11

  • Herbesoek: (4 min. of minder) g16.3 10-11

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 3 ¶1—Sluit af deur die student te wys waar op jw.org hy na die video Wie is die Outeur van die Bybel? kan kyk.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 98

  • “Die Koninkryk—Die eerste 100 jaar”: (15 min.) Vrae en antwoorde. Begin deur die jw.org-video Die Koninkryk—Die eerste 100 jaar te speel tot by die deel “Die Fotodrama van die skepping.” (Kyk onder PUBLIKASIES > VIDEO’S.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 18 ¶1-13

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 109 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel