Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 September bl. 4
  • 12-​18 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 12-​18 September
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 September bl. 4

12-18 September

PSALM 120-134

  • Lied 33 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “My hulp is van Jehovah”: (10 min.)

    • Ps 121:1, 2—Die feit dat Jehovah die Skepper is, is ’n grondslag vir vertroue in hom (w04 12/15 12 ¶3)

    • Ps 121:3, 4—Jehovah is bewus van sy knegte se behoeftes (w04 12/15 12 ¶4)

    • Ps 121:5-8—Jehovah is die lojale Beskermer van sy volk (w04 12/15 13 ¶5-7)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 123:2—Wat word toegelig deur die illustrasie oor “die oë van knegte”? (w06 9/1 15 ¶4)

    • Ps 133:1-3—Wat is een van die lesse in hierdie psalm? (w06 9/1 16 ¶3)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 127:1–129:8

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp16.5—Antwoord ’n woedende huisbewoner.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van wp16.5—Nooi die huisbewoner na die vergadering.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 8 ¶6—Help die student om die materiaal toe te pas.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 114

  • Jehovah het soveel vir my gedoen: (15 min.) Speel die jw.org-video Jehovah het soveel vir my gedoen. (Kyk onder OMTRENT ONS > BEDRYWIGHEDE.) Bespreek die volgende vrae: Hoe het Jehovah Crystal gehelp, en wat het dit haar beweeg om te doen? Wat doen sy wanneer sy oorweldig voel deur negatiewe emosies? Hoe het Crystal se ondervinding jou gehelp?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia Slot ¶1-13

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 119 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel