Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 September bl. 4
  • “My hulp is van Jehovah”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “My hulp is van Jehovah”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Bybelboek nommer 19—Psalms
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • Gelukkige God, gelukkige volk!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
  • Glanspunte uit die Vyfde Boek van Psalms
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
  • Geïnspireerde liedere wat vertroos en onderrig
    Die Bybel—Wat is die boodskap daarin?
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 September bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 120-134

“My hulp is van Jehovah”

Psalm 120 tot 134 staan bekend as die Liedere van die Opgange. Baie glo dat hierdie psalms deur vreugdevolle Israelitiese aanbidders gesing is terwyl hulle opgegaan het na Jerusalem, wat hoog in die berge van Juda was, om die jaarlikse feeste by te woon.

Israelitiese aanbidders gaan op na Jerusalem

Jehovah se beskerming word beskryf in illustrasies soos . . .

121:3-8

  • ’n Herder

    ’n herder wat wawyd wakker is

  • ’n Boom voorsien skaduwee teen die son

    ’n skaduwee teen die son

  • Soldate

    ’n lojale soldaat

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel