Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 November bl. 4
  • 14-20 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 14-20 November
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 November bl. 4

14-20 November

PREDIKER 1-6

  • Lied 66 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Vind vreugde in al jou harde werk”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Prediker.]

    • Pr 3:12, 13—Die vermoë om harde werk te geniet, is ’n gawe van God (w15 2/1 4-6)

    • Pr 4:6—Kry ’n gebalanseerde beskouing van werk (w15 2/1 6 ¶3-5)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Pr 2:10, 11—Wat het Salomo omtrent rykdom besef? (w08 4/15 22 ¶9-10)

    • Pr 3:16, 17—Hoe moet ons onregverdigheid in hierdie wêreld beskou? (w06 11/1 14 ¶8)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Pr 1:1-18

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp16.6—Gee vir die persoon ’n JW.ORG-kontakkaartjie.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van wp16.6—Lees tekste op ’n elektroniese toestel.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 22-23 ¶11-12 —Nooi die persoon na die vergaderinge.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 140

  • “What Can the Bible Teach Us?—Hoe om dit te gebruik”: (15 min.) Bespreking. Speel en bespreek dan die video van ’n Bybelstudie wat gehou word met behulp van Truth 4 op bladsy 115 van die Teach Us-boek.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 4 ¶1-6 en die venster “Die betekenis van God se naam”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 112 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel