SKATTE UIT GOD SE WOORD | PREDIKER 1-6
Vind vreugde in al jou harde werk
Jehovah wil hê dat ons ons werk moet geniet en hy leer ons hoe om dit te geniet. ’n Persoon kan leer om sy werk te geniet as hy dit met die regte gesindheid doen.
Jy kan jou werk geniet as jy . . .
leer om ’n positiewe gesindheid te hê
dink aan hoe jou werk ander help
jou bes doen by die werk, maar op jou gesin en jou aanbidding konsentreer wanneer jy nie by die werk is nie