Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 November bl. 8
  • 28 November–4 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 28 November–4 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 November bl. 8

28 November–4 Desember

HOOGLIED VAN SALOMO 1-8

  • Lied 106 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Die Sulammitiese meisie​—’n Voorbeeld wat ons kan navolg”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Hooglied van Salomo.]

    • Hgl 2:7; 3:5—Die Sulammitiese meisie was vasbeslote om te wag vir die persoon vir wie sy waarlik lief was (w15 1/15 31 ¶11-13)

    • Hgl 4:12; 8:8-10—Sy het lojaal en kuis gebly terwyl sy gewag het (w15 1/15 32 ¶14-16)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Hgl 2:1—Watter eienskappe het die Sulammitiese meisie nog mooier gemaak? (w15 1/15 31 ¶13)

    • Hgl 8:6—Waarom word ware liefde beskryf as “die vlam van Jah”? (w15 1/15 29 ¶3; w06 11/15 20 ¶6)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Hgl 2:1-17

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) bh—Gebruik die video Waarom moet jy die Bybel studeer? om die boek aan te bied. (Let wel: Moenie die hele video gedurende die demonstrasie speel nie.)

  • Herbesoek: (4 min. of minder) bh—Nooi die persoon na die vergadering.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) bh 29-31 ¶8-9

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 115

  • “Jongmense vra​—Kan ek al met iemand begin uitgaan?”: (9 min.) Toespraak gebaseer op die artikel “Jongmense vra—Kan ek al met iemand begin uitgaan?”

  • Is dit liefde of verliefdheid?: (6 min.) Speel en bespreek die witbord-tekenprent Is dit liefde of verliefdheid?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 4 ¶16-23 en die venster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 34 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel