Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 November bl. 7
  • Jongmense​—⁠Gaan in deur die “groot deur”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jongmense​—⁠Gaan in deur die “groot deur”
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Jongmense—streef verdienstelike doelwitte na
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Jongmense—Wat is julle geestelike doelwitte?
    Ons Koninkryksbediening—1997
  • Stel persoonlike doelwitte vir die nuwe diensjaar
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Moedig jongmense aan om geestelike doelwitte na te jaag
    Ons Koninkryksbediening—1992
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 November bl. 7

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jongmense​—Gaan nou deur die “groot deur”

Dit kan maklik wees om te dink dat ons vir ewig jonk sal bly en dat ons nooit “die rampspoedige dae” sal ondervind wat met bejaardheid in Satan se wêreld gepaardgaan nie (Pr 12:1). Kan jy, as jy ’n jongmens is, aanneem dat jy baie tyd het om geestelike doelwitte soos die voltydse diens na te streef?

“Onvoorsiene gebeurtenisse” tref ons almal, insluitende jongmense (Pr 9:11). “Julle weet [nie] wat julle lewe môre sal wees nie” (Jak 4:14). Daarom moet ons nie geestelike strewes onnodig uitstel nie. Gaan in deur die “groot deur wat tot bedrywigheid lei” terwyl dit nog vir jou oop is (1Ko 16:9). Jy sal nie spyt wees nie.

’n Paar geestelike doelwitte wat jy kan stel:

  • ’n Jong suster getuig in ’n ander taal

    Om in ’n ander taal te preek

  • Jong broers en susters in die pionierdiens

    Om te pionier

  • Jong broers en susters woon ’n teokratiese skool by

    Om teokratiese skole by te woon

  • Jong broers en susters doen konstruksiewerk

    Om konstruksiediens te doen

  • ’n Jong broer in Bethel

    Om by Bethel te dien

  • ’n Jong broer doen kringwerk

    Om as ’n kringopsiener te dien

Skryf jou geestelike doelwitte neer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel