Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Maart bl. 3
  • 13-19 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 13-19 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Maart bl. 3

13-19 Maart

JEREMIA 5-7

  • Lied 66 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hulle het opgehou om God se wil te doen”: (10 min.)

    • Jer 6:13-15—Jeremia het die nasie se sondes openbaar gemaak (w88 4/1 11-12 ¶7-8)

    • Jer 7:1-7—Jehovah wou hê dat hulle berou moes toon (w88 4/1 12 ¶9-10)

    • Jer 7:8-15—Die Israeliete het nie gedink dat Jehovah teen hulle sal optree nie (jr 21 ¶12)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 6:16—Wat het Jehovah sy volk aangespoor om te doen? (w05 11/1 23 ¶11)

    • Jer 6:22, 23—Waarom is daar gesê dat ’n volk “uit die land van die noorde” sou kom? (w88 4/1 13 ¶15)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 5:26–6:5

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) T-36—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) T-36—Bespreek die onderhofie “Iets om oor te dink”. Nooi die persoon uit na die Gedenkmaal.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) Les 1 van jl—Nooi die persoon uit na die Gedenkmaal.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 125

  • “Wie doen vandag Jehovah se wil?—Hoe om dit te gebruik”: (15 min.) Bespreek die artikel vir die eerste vyf minute. Speel dan die video wat toon hoe les 8 van die brosjure tydens ’n Bybelstudie gebruik kan word. Spoor almal aan wat ’n Bybelstudie hou om die brosjure elke week te gebruik.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 9 ¶16-21, en die venster “Hoe twee traktate twee harte in die Amasone geraak het” en die hersieningsvenster “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 10 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel