Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Junie bl. 5
  • Esegiël was bly dat hy God se boodskap kon verkondig

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Esegiël was bly dat hy God se boodskap kon verkondig
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe Jehovah ons help om ons bediening uit te voer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2022
  • Glanspunte uitdie boek Esegiël—I
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Luister—Jehovah se wag spreek!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
  • “Dit is die dag der dae”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Junie bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESEGIËL 1-5

Esegiël was bly dat hy God se boodskap kon verkondig

Jehovah het in ’n visioen vir Esegiël ’n boekrol gegee en vir hom gesê om dit te eet. Wat het dit beteken?

2:9–3:2

  • Esegiël moes God se boodskap heeltemal absorbeer. Esegiël moes oor die woorde in die boekrol peins, en dit sou hom diep raak en hom aanspoor om te praat

3:3

  • Die boekrol het soet geproe omdat Esegiël positief oor sy toewysing gebly het

Nadat Esegiël ’n boekrol, wat God se boodskap voorstel, geëet het, praat hy met die manne van Israel

Hoe sal Bybelstudie en bepeinsing my beïnvloed?

Wat sal my help om positief oor die predikingswerk te wees?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel