Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Julie bl. 8
  • Goeie maniere by die deur

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Goeie maniere by die deur
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Hou progressiewe Bybelstudies by die deur en oor die telefoon
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • ‘Gedra julle op ’n manier wat die goeie nuus waardig is’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
  • Kweek Christelike maniere aan in ’n ongemanierde wêreld
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
  • Verbeter jou vaardighede in die bediening—Gebruik die brosjure Goeie nuus wat van God kom! om ’n Bybelstudie by die deur te begin
    Ons Koninkryksbediening—2015
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Julie bl. 8

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Goeie maniere by die deur

’n Broer loer by ’n venster in, ’n broer eet ’n koekie en ’n broer stuur ’n boodskap terwyl hulle by ’n deur staan tydens velddiens

Christene het “’n teaterskouspel geword vir die wêreld” (1Ko 4:9). Dit moet ons dus nie verbaas dat party huisbewoners ons deur ’n venster dophou of agter hulle deur na ons luister nie. Daar is dalk ’n kamera of mikrofoon wat alles by die deur sien en hoor en selfs ’n opname daarvan maak. Hoe kan jy goeie maniere by die deur toon?—2Ko 6:3.

DEUR WAT JY DOEN (Flp 1:27):

  • Respekteer die huisbewoner se privaatheid deur nie by die huis te probeer inloer nie. Moenie by hulle deur eet, drink, oproepe maak of boodskappe stuur nie

DEUR WAT JY SÊ (Ef 4:29):

  • Moenie voor die deur enigiets sê wat jy nie voor die huisbewoner sal sê nie. Party verkondigers verkies om selfs glad nie voor die deur te gesels nie sodat hulle kan konsentreer op wat hulle vir die huisbewoner wil sê

Twee broers staan tydens velddiens voor ’n deur sonder om te gesels terwyl die huisbewoner deur die loergaatjie kyk

Kan jy aan nog voorbeelde dink van hoe jy goeie maniere by die deur kan toon?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel